Riverview Post

TOELATING

Posted by [email protected] on October 7, 2013 at 7:05 AM

1. Ouers word aangemoedig om vroegtydig hul kiners te kom inskryf.

2. Geen leerder wat aan die ouderdomsvereiste voldoen sal aanenige vorm van toetsing onderwerp word    nie, alvorens hy/sy tot die skool toegelaat word.

3. Leerders sal toegelaat word om aan die skool se buitemuurse bedrywighede deel te neem. Indien ‘n    leerder ongeskik is om aan sport of enige ander aktiwiteit deel te neem, moet die ouer die skool sodanig  inlig en van die nodige dokumentasie voorsien wat dit staaf.

4. Kinders met spesifieke behoeftes sal eerstens verwys word na sodanige skole of indien dit moontlik       is, sal daar dan probeer word om sodanige leerder te akkommodeer.

 

Categories: None

Post a Comment

Oops!

Oops, you forgot something.

Oops!

The words you entered did not match the given text. Please try again.

You must be a member to comment on this page. Sign In or Register

0 Comments